Exodus 19:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die Here het vir Moses gesê: Klim af, waarsku die volk, dat hulle nie na die Here toe deurbreek om te sien en baie van hulle dan val nie.

Exodus 19

Exodus 19:17-25