Exodus 18:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Moses vertel toe aan sy skoonvader alles wat die Here aan Farao en aan die Egiptenaars, ter wille van Israel, gedoen het; al die moeilikheid wat hulle op die pad oorgekom het, en dat die Here hulle verlos het.

Exodus 18

Exodus 18:1-16