Exodus 18:26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle het voortdurend oor die volk die regspraak uitgeoefen: die moeilike sake het hulle na Moses gebring, maar in al die klein sake self reggespreek.

Exodus 18

Exodus 18:18-27