Exodus 18:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Luister nou na my; ek sal jou raad gee, en God sal met jou wees. Wat jou betref, wees jy die verteenwoordiger van die volk by God en bring jy die sake voor God,

Exodus 18

Exodus 18:12-24