Exodus 18:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die volgende dag het Moses gesit om reg te spreek vir die volk; en die volk het voor Moses gestaan van die môre tot die aand toe.

Exodus 18

Exodus 18:12-19