Exodus 17:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Kyk, Ek sal daar voor jou by die rots op Horeb staan; dan moet jy die rots slaan, en daar sal water uit kom, dat die volk kan drink. En Moses het so gedoen voor die oë van die oudstes van Israel

Exodus 17

Exodus 17:5-7