Exodus 16:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Verder het Moses met Aäron gespreek: Sê aan die hele vergadering van die kinders van Israel: Kom nader voor die aangesig van die Here, want Hy het julle murmureringe gehoor.

Exodus 16

Exodus 16:8-10