Moses sê toe vir Aäron: Neem ’n kruik en gooi ’n gomer vol manna daarin, en sit dit voor die aangesig van die Here neer, om dit vir julle geslagte te bewaar.