Exodus 16:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En op die sesde dag het hulle ’n dubbele porsie brood ingesamel, twee gomers vir elkeen. En al die owerstes van die vergadering het gekom en dit aan Moses vertel.

Exodus 16

Exodus 16:20-30