Exodus 16:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar toe hulle dit met die gomer meet, het hy wat baie ingesamel het, niks oorgehad nie; en hy wat min ingesamel het, nie te min nie. Elkeen na sy behoefte het hulle ingesamel.

Exodus 16

Exodus 16:9-26