Exodus 16:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe die kinders van Israel dit sien, sê hulle vir mekaar: Wat is dit? Want hulle het nie geweet wat dit was nie. Daarop sê Moses vir hulle: Dit is die brood wat die Here julle gee om te eet.

Exodus 16

Exodus 16:10-23