Exodus 15:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En in u grote hoogheid werp U diegene neer wat teen U opstaan. U stuur u toorngloed uit: dit verteer hulle soos ’n stoppel.

Exodus 15

Exodus 15:1-17