Exodus 15:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het die Here aangeroep, en die Here het hom ’n stuk hout gewys; dit het hy in die water gegooi, en die water het soet geword. Daar het Hy vir hulle ’n insetting en verordening vasgestel en hulle daar beproef

Exodus 15

Exodus 15:21-27