Exodus 15:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Mirjam het hulle al singende geantwoord: Sing tot eer van die Here, want Hy is hoog verhewe. Hy het die perd met sy ruiter in die see gewerp.

Exodus 15

Exodus 15:12-27