Exodus 15:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want Farao se perd, met sy strydwaens en sy ruiters, het in die see ingegaan, en die Here het die waters van die see oor hulle laat terugkom. Maar die kinders van Israel het binne-in die see op droë grond getrek.

Exodus 15

Exodus 15:10-27