Exodus 15:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

TOE het Moses en die kinders van Israel hierdie lied tot eer van die Here gesing; en dit is wat hulle gesê het: Ek wil sing tot eer van die Here, want Hy is hoog verhewe. Die perd en sy ruiter het Hy in die see gewerp.

Exodus 15

Exodus 15:1-3