Exodus 14:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die Here het die hart van Farao, die koning van Egipte, verhard, sodat hy die kinders van Israel agtervolg het. Maar die kinders van Israel het deur ’n hoë hand uitgetrek.

Exodus 14

Exodus 14:3-13