Exodus 14:30 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So het die Here Israel dan dié dag uit die hand van die Egiptenaars verlos. En Israel het die Egiptenaars dood gesien aan die kant van die see.

Exodus 14

Exodus 14:23-31