Exodus 14:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Moses het sy hand oor die see uitgesteek, en die see het teen dagbreek in sy bedding teruggevloei, en die Egiptenaars het dit tegemoet gevlug. So het die Here dan die Egiptenaars binne-in die see gestort.

Exodus 14

Exodus 14:26-29