Exodus 13:21-22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

21. En die Here het voor hulle uitgetrek, bedags in ’n wolkkolom om hulle op die pad te lei, en snags in ’n vuurkolom om hulle voor te lig, sodat hulle dag en nag kon trek.

22. Die wolkkolom het nie bedags en die vuurkolom nie snags voor die volk gewyk nie.

Exodus 13