Exodus 13:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

TOE Farao die volk laat trek het, het God hulle nie op die pad na die land van die Filistyne gelei nie, alhoewel dit nader was; want God het gesê: Die volk kan dalk berou kry as hulle oorlog sien, en teruggaan na Egipte.

Exodus 13

Exodus 13:8-21