Exodus 12:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle moet van die bloed neem en dit stryk aan die twee deurposte en aan die bo-drumpel, aan die huise waarin hulle dit eet.

Exodus 12

Exodus 12:4-10