Exodus 12:48 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En as ’n vreemdeling by jou vertoef en tot eer van die Here die pasga wil vier, moet by hom almal wat manlik is, besny word; en dan mag hy nader kom om dit te vier, en hy sal soos ’n kind van die land wees. Maar géén onbesnedene mag daarvan eet nie.

Exodus 12

Exodus 12:38-51