Exodus 12:31 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop het hy Moses en Aäron in die nag laat roep en gesê: Maak julle klaar, trek weg onder my volk uit, julle sowel as die kinders van Israel, en gaan dien die Here soos julle gespreek het.

Exodus 12

Exodus 12:29-39