Exodus 12:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En neem ’n bossie hisop en steek dit in die bloed wat in die skottel is, en stryk aan die bo-drumpel en aan die twee deurposte van die bloed wat in die skottel is. Maar niemand van julle mag uit die deur van sy huis uitgaan tot die môre toe nie.

Exodus 12

Exodus 12:12-32