Exodus 12:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar die bloed sal vir julle ’n teken wees aan die huise waarin julle is: as Ek die bloed sien, sal Ek by julle verbygaan. En daar sal geen verderflike plaag onder julle wees wanneer Ek Egipteland tref nie.

Exodus 12

Exodus 12:7-18