Exodus 11:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die Here het aan die volk guns verleen in die oë van die Egiptenaars. Ook was die man Moses baie groot in Egipteland, in die oë van Farao se dienaars en in die oë van die volk.

Exodus 11

Exodus 11:2-6