Exodus 10:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe gaan Moses en Aäron na Farao, en hulle sê vir hom: So spreek die Here, die God van die Hebreërs: Hoe lank weier jy om jou voor My te verootmoedig? Laat my volk trek, dat hulle My kan dien.

Exodus 10

Exodus 10:2-8