Exodus 10:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het Farao Moses laat roep en gesê: Gaan heen, dien die Here; net julle kleinvee en julle beeste moet agtergehou word. Selfs julle kinders kan met julle saamgaan.

Exodus 10

Exodus 10:15-29