Exodus 10:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop laat die Here die wind omslaan in ’n baie sterk westewind; dié het die sprinkane opgetel en hulle in die Skelfsee gedrywe. Daar het nie een sprinkaan in die hele gebied van Egipte oorgebly nie.

Exodus 10

Exodus 10:9-21