Exodus 10:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

VERDER het die Here vir Moses gesê: Gaan na Farao toe, want Ék het sy hart verhard, ook die hart van sy dienaars, sodat Ek hierdie tekens van My onder hulle kan verrig,

Exodus 10

Exodus 10:1-3