Exodus 1:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe gee Farao aan sy hele volk bevel en sê: Al die seuns wat gebore word, moet julle in die Nyl werp, maar al die dogters kan julle laat lewe.

Exodus 1

Exodus 1:12-22