Exodus 1:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en hulle lewe verbitter deur swaar werk met klei en bakstene en deur allerhande werk in die landerye — al dié werk wat hulle met hardheid deur hulle laat verrig het.

Exodus 1

Exodus 1:13-22