Exodus 1:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar hoe meer hulle verdruk is, hoe meer het hulle vermenigvuldig en hulle uitgebrei, sodat hulle bang geword het vir die kinders van Israel.

Exodus 1

Exodus 1:8-22