Ester 9:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die Jode het onder hulle vyande ’n slagting aangerig deur die swaard en deur doodslag en verdelging, en met hulle haters na hulle goedvinde gehandel.

Ester 9

Ester 9:1-15