Ester 9:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die Jode wat in Susan was, het ook op die veertiende dag van die maand Adar saamgekom; en hulle het in Susan driehonderd man gedood, maar na die buit hulle hand nie uitgesteek nie.

Ester 9

Ester 9:13-23