Ester 6:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Onderwyl hulle nog met hom spreek, kom die hofdienaars van die koning aan, en hulle het Haman gou na die maaltyd gebring wat Ester gereedgemaak het.

Ester 6

Ester 6:5-14