Ester 5:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En terwyl hulle wyn drink, sê die koning vir Ester: Wat is jou bede? — dit sal jou toegestaan word. En wat is jou versoek? Al was dit ook die helfte van die koninkryk — daaraan sal voldoen word.

Ester 5

Ester 5:1-14