Ester 2:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe die saak ondersoek en so bevind is, is hulle twee aan ’n galg opgehang; en dit is in die Kroniekboek voor die koning beskrywe.

Ester 2

Ester 2:15-23