Ester 2:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die koning het ’n groot maaltyd aangerig vir al sy vorste en sy dienaars, die maaltyd van Ester; en hy het ’n vrye dag bepaal vir die provinsies en geskenke gegee, eg koninklik!

Ester 2

Ester 2:10-23