Ester 10:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want die Jood Mórdegai was die tweede in rang onder koning Ahasvéros; en hy was groot by die Jode en ’n liefling by die menigte van sy broers, omdat hy die heil van sy volk gesoek en tot welsyn van sy hele nageslag gespreek het.

Ester 10

Ester 10:1-3