Ester 1:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

As dan van die bevelskrif van die koning gehoor word wat hy in sy hele koninkryk — want dit is groot — uitvaardig, sal al die vroue aan hulle manne eer bewys, van die grootste tot die kleinste.

Ester 1

Ester 1:11-22