Esra 9:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want hulle het van húlle dogters vir hulleself en vir hul seuns geneem, sodat die heilige geslag hom met die volke van die lande vermeng het; en die owerstes en die leiers het in hierdie ontrou eerste die hand gehad.

Esra 9

Esra 9:1-5