Esra 8:28 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En ek het vir hulle gesê: Julle is heilig aan die Here, en die voorwerpe is heilig, en die silwer en die goud is ’n vrywillige gawe aan die Here, die God van julle vaders.

Esra 8

Esra 8:25-31