Esra 7:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

het hierdie Esra opgetrek uit Babel; en hy was ’n skrifgeleerde, vaardig in die wet van Moses wat die Here, die God van Israel, gegee het; en die koning het, omdat die hand van die Here sy God oor hom was, al sy begeertes ingewillig.

Esra 7

Esra 7:1-10