Esra 7:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Alles wat volgens die bevel van die God van die hemel is, moet stiptelik uitgevoer word vir die huis van die God van die hemel; want waarom sou daar ’n toorn kom oor die koninkryk van die koning en sy seuns?

Esra 7

Esra 7:19-28