Esra 7:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want Esra het sy hart daarop gerig om die wet van die Here te ondersoek en te betrag, en om Israel die insettinge en verordeninge te leer.

Esra 7

Esra 7:2-13