Esra 5:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

’n Afskrif van die brief wat Tattenai, die goewerneur wes van die Eufraat, en Setar-Bosenai en sy partygenote, die Afarsegaïete wat wes van die Eufraat was, aan koning Daríus gestuur het.

Esra 5

Esra 5:5-14