Esra 4:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En magtige konings was daar oor Jerusalem wat geheers het oor die hele gebied wes van die Eufraat, en belasting, opbrings en tol is aan hulle gegee.

Esra 4

Esra 4:14-22