Esra 4:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Laat dit nou aan die koning bekend wees dat hulle, as dié stad opgebou en die mure voltooi is, geen belasting, opbrings of tol sal gee nie — wat aan die inkomste van die konings skade sal doen.

Esra 4

Esra 4:3-21